4 Miskien sal Jehovah u God die woorde hoor van die Rabʹsake, wat deur sy heer, die koning van Assiʹrië, gestuur is om die lewende God uit te tart,+ en hom straf vir die woorde wat Jehovah u God gehoor het. Bid+ dus vir die oorblyfsel wat nog lewe.’”+