10 Jehovah het hulle voor Israel verwar,+ en die Israeliete het baie van hulle by Giʹbeon met ’n groot slagting doodgemaak en hulle al langs die opdraand van Bet-Horon agternagesit en hulle doodgemaak tot by Aseʹka en Makkeʹda.
15 Toe het Jehovah Siʹsera en al sy strydwaens en die hele leërmag verwar+ sodat Barak hulle met die swaard kon verslaan. Uiteindelik het Siʹsera van sy strydwa afgespring en te voet gevlug.