Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 As julle in die stad kom, sal julle hom vind voordat hy na die offerhoogte opgaan om te eet. Die volk sal nie eet voordat hy kom nie, want hy moet die offerande eers seën. Dan mag die genooides eet. As julle nou dadelik opgaan, sal julle hom vind.”

  • 1 Samuel 9:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Toe het die kok die boud voor Saul gesit. En Samuel het gesê: “Hierdie stuk vleis is vir jou eenkant gehou. Eet, want hulle het dit spesiaal vir hierdie geleentheid vir jou eenkant gesit. Want ek het vir hulle gesê: ‘Ek het gaste genooi.’” Saul het toe op daardie dag saam met Samuel geëet.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel