-
1 Samuel 11:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Samuel het later vir die volk gesê: “Kom, laat ons na Gilgal+ gaan sodat ons Saul se koningskap weer kan bevestig.”+ 15 Die hele volk het na Gilgal gegaan, en in Gilgal het hulle Saul voor Jehovah koning gemaak. Toe het hulle daar voor Jehovah vrede-offers* gebring,+ en Saul en al die manne van Israel het vreugdevol feesgevier.+
-