Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Môre omtrent hierdie tyd sal ek ’n man uit die land van Benjamin+ na jou toe stuur. Jy moet hom as leier oor my volk Israel salf,+ en hy sal my volk uit die hand van die Filistyne red. Want ek het gesien hoe my volk swaarkry, en ek het hulle hulpgeroep gehoor.”+ 17 Toe Samuel vir Saul sien, het Jehovah vir hom gesê: “Hier is die man van wie ek vir jou gesê het: ‘Hy sal oor my volk regeer.’”*+

  • 1 Samuel 10:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Samuel het toe die fles olie geneem en dit op Saul se kop uitgegooi.+ Hy het hom gesoen en gesê: “Jehovah het jou as ’n leier+ oor sy erfdeel gesalf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel