Eksodus 3:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Kyk, ek het die uitroepe van die Israeliete gehoor, en ek het ook gesien hoe die Egiptenare hulle onderdruk.+ 10 Daarom sal ek jou na Farao toe stuur, en jy sal my volk, die Israeliete, uit Egipte uitlei.”+
9 Kyk, ek het die uitroepe van die Israeliete gehoor, en ek het ook gesien hoe die Egiptenare hulle onderdruk.+ 10 Daarom sal ek jou na Farao toe stuur, en jy sal my volk, die Israeliete, uit Egipte uitlei.”+