Deuteronomium 32:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+ Jeremia 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+
21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+
11 Het ’n nasie al ooit sy gode verruil vir dié wat nie gode is nie? Maar my eie volk het my heerlikheid verruil vir iets wat nutteloos is.+