19 O Jehovah, my krag en my vesting,
die plek waarheen ek kan vlug in die dag van angs,+
die nasies sal van die eindes van die aarde af na u toe kom,
en hulle sal sê: “Ons voorvaders het absolute leuens geërf,
nutteloosheid en waardelose dinge wat geen voordeel inhou nie.”+