Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “Drie keer per jaar moet julle vir my ’n fees vier.+

  • Eksodus 34:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 “Drie keer per jaar moet al die mans onder julle voor die ware Heer, Jehovah, die God van Israel, verskyn.+

  • Deuteronomium 12:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+ 6 Dit is waar julle julle brandoffers,+ julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand,+ julle gelofte-offers, julle vrywillige offers+ en die eersgeborenes van julle beeste en kleinvee moet bring.+

  • Josua 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Toe het die hele gemeenskap van Israel in Silo+ bymekaargekom, en hulle het die tent van samekoms daar opgerig,+ want die land was nou voor hulle onderwerp.+

  • Rigters 21:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het hulle gesê: “Daar is elke jaar ’n fees vir Jehovah in Silo,+ wat noord van Bet-El is en oos van die grootpad tussen Bet-El en Sigem en suid van Leboʹna.”

  • Lukas 2:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Sy ouers het die gewoonte gehad om elke jaar Jerusalem toe te gaan vir die Pasgafees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel