-
1 Samuel 15:22, 23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme. 23 Want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel* op te tree, is dieselfde as om toorkrag te gebruik en afgode* te dien. Omdat jy die woord van Jehovah verwerp het,+ het hy jou as koning verwerp.”+
-