Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul+ treur, terwyl ek hom as koning van Israel verwerp het?+ Maak jou horing vol olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het een van sy seuns vir my as koning uitgekies.”+

  • 2 Samuel 7:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 My lojale liefde sal nie van hom af weggeneem word soos ek dit van Saul af weggeneem het,+ wat ek voor jou verwyder het nie.

  • Psalm 78:70
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 70 Hy het sy kneg Dawid uitgekies+

      en hom van die skaapkrale af weggeneem,+

  • Handelinge 13:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Nadat hy hom verwyder het, het hy Dawid vir hulle as koning gegee,+ oor wie hy gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart.+ Hy sal alles doen wat ek wil hê.’

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel