Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • 2 Samuel 5:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe Saul ons koning was, het u Israel in hulle gevegte gelei.*+ En Jehovah het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei, en jy sal leier oor Israel word.’”+

  • 2 Samuel 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+

  • 1 Kronieke 28:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Tog het Jehovah, die God van Israel, my uit die hele huis van my vader gekies om vir ewig koning oor Israel te wees.+ Hy het Juda as leier gekies,+ en van die huis van Juda het hy my vader se huis gekies,+ en van my vader se seuns het hy my goedgekeur om koning oor die hele Israel te wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel