Psalm 91:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want hy sal sy engele beveel+om jou te beskerm oral waar jy gaan.+ Psalm 97:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+ Psalm 121:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy sal nooit toelaat dat jou voet gly* nie.+ Die Een wat jou beskerm, sal nooit lomerig wees nie.
10 O julle wat Jehovah liefhet, haat wat sleg is.+ Hy bewaar die lewe van sy lojales.+ Hy red hulle uit die hand* van die goddeloses.+