Psalm 33:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Geen koning word deur ’n groot leërmag gered nie.+ ’n Magtige man word nie deur sy groot krag gered nie.+ Sagaria 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy het toe vir my gesê: “Dít is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel: ‘“Nie deur ’n leërmag of deur krag nie,+ maar deur my gees,”+ sê Jehovah van die leërmagte.
16 Geen koning word deur ’n groot leërmag gered nie.+ ’n Magtige man word nie deur sy groot krag gered nie.+
6 Hy het toe vir my gesê: “Dít is die woord van Jehovah aan Serubbaʹbel: ‘“Nie deur ’n leërmag of deur krag nie,+ maar deur my gees,”+ sê Jehovah van die leërmagte.