22 Eli was al baie oud, maar hy het gehoor van alles wat sy seuns aan die hele Israel gedoen het+ en hoe hulle seksuele omgang gehad het met die vrouens wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+
17 Toe het die draer van die nuus gesê: “Israel het vir die Filistyne gevlug, want hulle is verslaan en baie het gesterf.+ U twee seuns, Hofni en Piʹnehas, het ook gesterf,+ en die Filistyne het die Ark van die ware God geneem.”+