1 Samuel 7:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Terwyl Samuel die brandoffer geoffer het, het die Filistyne nader gekom om teen Israel te veg. Jehovah het toe op daardie dag harde donderslae+ oor die Filistyne laat dreun, en Hy het hulle verwar,+ en hulle is voor Israel verslaan.+ 2 Samuel 22:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Jehovah se stem soos donderslae vanuit die hemel gedreun.+Die Allerhoogste het sy stem laat hoor.+ Psalm 18:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Jehovah se stem soos donderslae in die hemel gedreun.+ Die Allerhoogste het sy stem laat hoor+met haelstene en brandende kole.
10 Terwyl Samuel die brandoffer geoffer het, het die Filistyne nader gekom om teen Israel te veg. Jehovah het toe op daardie dag harde donderslae+ oor die Filistyne laat dreun, en Hy het hulle verwar,+ en hulle is voor Israel verslaan.+
14 Toe het Jehovah se stem soos donderslae vanuit die hemel gedreun.+Die Allerhoogste het sy stem laat hoor.+
13 Toe het Jehovah se stem soos donderslae in die hemel gedreun.+ Die Allerhoogste het sy stem laat hoor+met haelstene en brandende kole.