1 Samuel 9:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het Saul geantwoord: “Ek is ’n Benjaminiet, uit die kleinste van die stamme van Israel,+ en my familie is die onbelangrikste van al die families van die stam van Benjamin. Hoekom het u dan so iets vir my gesê?” 1 Samuel 10:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hulle het Jehovah dus gevra:+ “Het die man al hierheen gekom?” Jehovah het geantwoord: “Hy kruip daar tussen die bagasie weg.”
21 Toe het Saul geantwoord: “Ek is ’n Benjaminiet, uit die kleinste van die stamme van Israel,+ en my familie is die onbelangrikste van al die families van die stam van Benjamin. Hoekom het u dan so iets vir my gesê?”
22 Hulle het Jehovah dus gevra:+ “Het die man al hierheen gekom?” Jehovah het geantwoord: “Hy kruip daar tussen die bagasie weg.”