9 Maar Saul en die manne het Agag gespaar, sowel as die beste van die kleinvee, die beeste, die vetgemaakte diere, die skaapramme en alles wat goed was.+ Hulle wou dit nie vernietig nie. Maar hulle het alles vernietig wat waardeloos was en wat niemand wou hê nie.