Psalm 96:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+ Handelinge 17:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+
13 voor Jehovah, want hy kom.* Hy kom om die aarde te oordeel. Hy sal die bewoonde aarde* met regverdigheid oordeel,+en die volke met sy getrouheid.+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy die hele aarde in regverdigheid sal oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg gegee deur hom uit die dood op te wek.”+