Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Maar nou gaan jou koninkryk nie bly bestaan nie.+ Jehovah sal vir hom ’n man na sy hart+ vind, en Jehovah sal hom as ’n leier oor sy volk aanstel,+ want jy was nie gehoorsaam aan Jehovah se bevel nie.”+

  • 1 Samuel 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul+ treur, terwyl ek hom as koning van Israel verwerp het?+ Maak jou horing vol olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het een van sy seuns vir my as koning uitgekies.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel