23 Want opstandigheid+ is dieselfde as die sonde van waarsêery,+ en om vermetel* op te tree, is dieselfde as om toorkrag te gebruik en afgode* te dien. Omdat jy die woord van Jehovah verwerp het,+ het hy jou as koning verwerp.”+
26 Maar Samuel het vir Saul gesê: “Ek sal nie saam met jou teruggaan nie, want jy het die woord van Jehovah verwerp, en Jehovah het jou verwerp. Daarom sal jy nie as koning oor Israel bly regeer nie.”+