21 Toe het hy die stam van Benjamin volgens sy families laat nader kom, en die familie van die Matriete is gekies. Uiteindelik is Saul, die seun van Kis, gekies.+ Maar toe hulle hom gaan soek, kon hulle hom nêrens kry nie.
23 Hulle het gehardloop en hom daar gaan haal. Hy het in die middel van die volk gaan staan, en hy was van sy skouers af langer as al die ander mense.+