14 Maar nou gaan jou koninkryk nie bly bestaan nie.+ Jehovah sal vir hom ’n man na sy hart+ vind, en Jehovah sal hom as ’n leier oor sy volk aanstel,+ want jy was nie gehoorsaam aan Jehovah se bevel nie.”+
22 Nadat hy hom verwyder het, het hy Dawid vir hulle as koning gegee,+ oor wie hy gesê het: ‘Ek het Dawid, die seun van Isai,+ gevind, ’n man na my hart.+ Hy sal alles doen wat ek wil hê.’