-
Levitikus 3:3-5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Hy moet ’n deel van die vrede-offer* as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied:+ die vet+ wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is 4 en die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet* aan die lewer saam met die niere verwyder.+ 5 Aäron se seuns moet dit op die altaar laat rook bo-op die brandoffer wat op die hout op die vuur is.+ Dit is ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+
-