Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Moenie vir hulle bang wees nie, want Jehovah julle God is met julle,+ ’n groot en ontsagwekkende God.+

  • 2 Konings 6:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Maar hy het gesê: “Moenie bang wees nie!+ Want daar is meer by ons as wat daar by hulle is.”+

  • Hebreërs 11:32-34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 En wat sal ek nog sê? Want daar is nie genoeg tyd vir my om nog te vertel van Giʹdeon,+ Barak,+ Simson,+ Jefta,+ Dawid+ sowel as Samuel+ en die ander profete nie. 33 Deur geloof het hulle koninkryke verslaan,+ gedoen wat reg is, beloftes verkry,+ die bekke van leeus toegestop,+ 34 die krag van vuur weerstaan,+ van die skerpte van die swaard ontsnap,+ hulle swakheid verander in krag,+ dapper geword in oorlog+ en aanvallende leërmagte laat vlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel