Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 3:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Jy moet Aäron en sy seuns aanstel, en hulle moet hulle priesterlike pligte uitvoer.+ Enigiemand anders* wat nader kom, moet doodgemaak word.”+

  • Deuteronomium 33:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Laat hulle Jakob in u regterlike bevele onderrig,+

      en Israel in u Wet.+

      Laat hulle reukwerk offer as ’n aangename geur vir u,*+

      en ’n heeloffer op u altaar.+

  • Maleagi 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en mense moet by hom oor die wet* leer,+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërmagte.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel