-
1 Samuel 3:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Jy moet vir hom sê dat ek sy huis vir altyd sal straf vir die oortreding waarvan hy geweet het,+ want sy seuns vervloek God,+ maar hy het hulle nie gedissiplineer nie.+ 14 Daarom het ek vir die huis van Eli gesweer dat daar nooit met offerandes of offergawes versoening gedoen sal kan word vir die oortreding van die huis van Eli nie.”+
-