14 Toe het Jehovah kwaad geword vir Moses, en hy het gesê: “Wat van jou broer Aäron,+ die Leviet? Ek weet dat hy ’n goeie spreker is. Hy is nou op pad hierheen om jou te ontmoet, en hy sal bly wees om jou te sien.+
27 Jehovah het vir Aäron gesê: “Gaan in die wildernis in om Moses te ontmoet.”+ Hy het toe gegaan en hom by die berg van die ware God ontmoet+ en hom met ’n soen gegroet.