Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Jy moet jou broer Aäron, sowel as sy seuns, uit die Israeliete laat roep, sodat hy my as priester kan dien+ – Aäron,+ sowel as Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.+

  • Levitikus 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegooi en hom gesalf om hom te heilig.+

  • Numeri 17:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 En die staf van die man wat ek kies,+ sal bloeisels kry, en ek sal ’n einde maak aan die Israeliete se klagtes teen my+ en teen julle.”+

  • Numeri 17:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Die volgende dag het Moses in die tent van die Getuienis ingegaan, en kyk! Aäron se staf vir die huis van Levi het blomknoppies en bloeisels voortgebring en ryp amandels gedra.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel