1 Samuel 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 (Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod+ gedra.) En die manne het nie geweet dat Joʹnatan nie daar is nie. 1 Samuel 22:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar een van die seuns van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontsnap. Hy het na Dawid gevlug en by hom aangesluit.
3 (Ahiʹa, die seun van Ahiʹtub,+ die broer van Iʹkabod,+ die seun van Piʹnehas,+ die seun van Eli,+ die priester van Jehovah in Silo,+ het die efod+ gedra.) En die manne het nie geweet dat Joʹnatan nie daar is nie.
20 Maar een van die seuns van Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub, wie se naam Abjaʹtar+ was, het ontsnap. Hy het na Dawid gevlug en by hom aangesluit.