21Later het Dawid in Nob+ by die priester Ahimeʹleg gekom. Ahimeʹleg was bang toe hy uitgaan om Dawid te groet, en hy het vir hom gevra: “Hoekom is jy alleen? Hoekom is daar niemand by jou nie?”+
9 Doëg,+ die Edomiet, wat oor die knegte van Saul aangestel was, het toe geantwoord:+ “Ek het die seun van Isai in Nob gesien by Ahimeʹleg, die seun van Ahiʹtub.+