6 Toe het Joʹnatan vir sy wapendraer gesê: “Kom ons gaan oor na die voorpos van hierdie onbesnede manne.+ Miskien sal Jehovah vir ons optree, want Jehovah kan deur baie of deur min red, en niks kan hom keer nie.”+
19 Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gevra: “Moet ek teen die Filistyne gaan veg? Sal u hulle in my hand gee?” Jehovah het vir Dawid gesê: “Gaan, want ek sal die Filistyne beslis in jou hand gee.”+