1 Samuel 24:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Dawid se manne het vir hom gesê: “Vandag is die dag waarop Jehovah vir u sê: ‘Ek lewer jou vyand aan jou oor,+ en jy kan met hom doen wat jy ook al wil.’” Toe het Dawid opgestaan en stilletjies ’n stuk van Saul se moulose oorkleed afgesny.
4 Dawid se manne het vir hom gesê: “Vandag is die dag waarop Jehovah vir u sê: ‘Ek lewer jou vyand aan jou oor,+ en jy kan met hom doen wat jy ook al wil.’” Toe het Dawid opgestaan en stilletjies ’n stuk van Saul se moulose oorkleed afgesny.