1 Samuel 25:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Asseblief, my heer, moet u nie steur aan hierdie slegte Nabal+ nie, want hy is net soos sy naam. Sy naam is nie verniet Nabal* nie, want hy is verstandeloos. Maar ek, u slavin, het nie die jong manne gesien wat my heer gestuur het nie.
25 Asseblief, my heer, moet u nie steur aan hierdie slegte Nabal+ nie, want hy is net soos sy naam. Sy naam is nie verniet Nabal* nie, want hy is verstandeloos. Maar ek, u slavin, het nie die jong manne gesien wat my heer gestuur het nie.