1 Samuel 25:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Dawid het onmiddellik vir sy manne gesê: “Maak vas julle swaarde!”+ Toe het hulle almal hulle swaarde vasgebind, en Dawid het ook sy swaard vasgebind. Ongeveer 400 manne het saam met Dawid gegaan, terwyl 200 by die bagasie gebly het.
13 Dawid het onmiddellik vir sy manne gesê: “Maak vas julle swaarde!”+ Toe het hulle almal hulle swaarde vasgebind, en Dawid het ook sy swaard vasgebind. Ongeveer 400 manne het saam met Dawid gegaan, terwyl 200 by die bagasie gebly het.