35 Toe het die koning Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, in sy plek oor die leërmag aangestel, en die koning het die priester Sadok+ in die plek van Abjaʹtar aangestel.
22 Op daardie dag het hulle ook met groot blydskap voor Jehovah geëet en gedrink.+ Hulle het Salomo, die seun van Dawid, vir die tweede keer koning gemaak en hom voor Jehovah as leier gesalf,+ en hulle het Sadok as priester gesalf.+