11 Kyk, my vader, ek het ’n stuk van u moulose oorkleed in my hand. Toe ek dit afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. U kan dus duidelik sien en besef dat ek niks slegs aan u wil doen of teen u in opstand wil kom nie. En ek het nie teen u gesondig nie,+ maar u jaag my en wil my lewe neem.+