1 Samuel 31:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die geveg teen Saul het intens geword, en die boogskutters het hom gevind en hom ernstig gewond.+ 1 Samuel 31:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 So het Saul, sy drie seuns, sy wapendraer en al sy manne op daardie dag gesterf.+