1 Samuel 31:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Toe die Israeliete wat in die vallei en die Jordaanstreek was, sien dat die manne van Israel gevlug het en dat Saul en sy seuns gesterf het, het hulle die stede verlaat en gevlug.+ Daarna het die Filistyne gekom en in hulle stede gewoon.
7 Toe die Israeliete wat in die vallei en die Jordaanstreek was, sien dat die manne van Israel gevlug het en dat Saul en sy seuns gesterf het, het hulle die stede verlaat en gevlug.+ Daarna het die Filistyne gekom en in hulle stede gewoon.