10 Dawid het verder gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, Jehovah sal hom doodmaak,+ of sy dag sal kom+ en hy sal sterf, of hy sal in die oorlog doodgemaak word.+
13 Saul het dus gesterf omdat hy ontrou was aan Jehovah. Hy was nie gehoorsaam aan die woord van Jehovah nie,+ en hy het selfs iemand wat geeste oproep,* geraadpleeg+