Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 “‘Maar as julle nie na my luister en al hierdie gebooie uitvoer nie,+

  • Levitikus 26:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Ek sal julle verwerp, en julle sal deur julle vyande verslaan word.+ Julle sal vertrap word deur dié wat julle haat,+ en julle sal vlug sonder dat enigiemand julle agternasit.+

  • Deuteronomium 28:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Jehovah sal maak dat julle voor julle vyande verslaan word.+ Julle sal hulle vanuit een rigting aanval, maar julle sal in sewe verskillende rigtings van hulle af wegvlug. En julle sal iets skokkends vir al die koninkryke van die aarde word.+

  • 1 Samuel 4:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die Filistyne het in gevegsformasie gaan staan om Israel te ontmoet, maar die geveg het sleg verloop vir Israel, en hulle is deur die Filistyne verslaan. Die Filistyne het omtrent 4 000 manne op die slagveld doodgemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel