7 Dawid het in die vesting gaan woon, en daarom word dit die Stad van Dawid genoem. 8 Hy het by die Wal begin bou en oral in die stad bouwerk gedoen. Joab het die res van die stad herstel. 9 Dawid het al hoe magtiger geword,+ en Jehovah van die leërmagte was met hom.