Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 28:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Hy het vir my gesê: ‘Jou seun Salomo is die een wat my huis en my voorhowe sal bou, want ek het hom as my seun gekies, en ek sal sy vader word.+

  • Matteus 3:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Kyk! ’n Stem het ook uit die hemel+ gesê: “Dit is my geliefde Seun,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Hebreërs 1:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Vir watter een van die engele het God byvoorbeeld ooit gesê: “Jy is my seun. Vandag het ek jou vader geword”?+ En ook: “Ek sal sy vader word, en hy sal my seun word”?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel