Deuteronomium 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+ 1 Kronieke 16:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Want Jehovah is groot en verdien al die eer. Hy is ontsagwekkender as al die ander gode.+
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+