Deuteronomium 10:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hy is die Een wat julle moet loof.+ Hy is julle God, wat al hierdie groot en ontsagwekkende dinge vir julle gedoen het wat julle met julle eie oë gesien het.+
21 Hy is die Een wat julle moet loof.+ Hy is julle God, wat al hierdie groot en ontsagwekkende dinge vir julle gedoen het wat julle met julle eie oë gesien het.+