Deuteronomium 17:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar hy mag nie baie perde vir homself verkry+ of die volk na Egipte laat teruggaan om meer perde te kry nie,+ want Jehovah het vir julle gesê: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ Psalm 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Party vertrou op strydwaens en ander op perde,+maar ons roep die naam van Jehovah ons God aan.+ Psalm 33:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die perd is ’n valse hoop op redding,*+en sy groot krag verseker nie dat ’n mens sal wegkom nie.
16 Maar hy mag nie baie perde vir homself verkry+ of die volk na Egipte laat teruggaan om meer perde te kry nie,+ want Jehovah het vir julle gesê: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’