2 Samuel 5:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Al die ouermanne van Israel het na die koning in Heʹbron gekom, en koning Dawid het in Heʹbron voor Jehovah ’n verbond met hulle gemaak.+ Daarna het hulle Dawid as koning oor Israel gesalf.+ 2 Samuel 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer.
3 Al die ouermanne van Israel het na die koning in Heʹbron gekom, en koning Dawid het in Heʹbron voor Jehovah ’n verbond met hulle gemaak.+ Daarna het hulle Dawid as koning oor Israel gesalf.+
5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer.