-
1 Samuel 22:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Dawid het toe vertrek+ en na die grot van Adulʹlam+ gevlug. Toe sy broers en die hele huis van sy pa daarvan hoor, het hulle na hom toe gegaan. 2 En almal wat in die moeilikheid of in die skuld of verbitterd was, het by hom aangesluit, en hy het hulle hoof geword. Daar was ongeveer 400 manne by hom.
-