2 Samuel 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe het die manne van Juda gekom, en hulle het Dawid daar as koning oor die huis van Juda gesalf.+ Hulle het vir Dawid gesê: “Die manne van Jaʹbes-Giʹlead het Saul begrawe.” 2 Samuel 5:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer.
4 Toe het die manne van Juda gekom, en hulle het Dawid daar as koning oor die huis van Juda gesalf.+ Hulle het vir Dawid gesê: “Die manne van Jaʹbes-Giʹlead het Saul begrawe.”
5 In Heʹbron het hy 7 jaar en 6 maande lank oor Juda regeer, en in Jerusalem+ het hy 33 jaar lank oor die hele Israel en Juda regeer.