-
2 Samuel 13:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Maar Joʹnadab,+ die seun van Dawid se broer Simea,+ het gesê: “My heer moenie dink dat al die jong manne, die seuns van die koning, doodgemaak is nie, want dit is net Amnon wat gesterf het.+ Absalom het beveel dat hy doodgemaak moet word.+ Hy het beplan om dit te doen van die dag af dat Amnon sy suster+ Tamar+ verneder het.
-